top of page

"A child without an

education, is like a 

bird without wings."

Tibetan proverb

EDUCATION   ONDERRIG

Navorsing het bevestig dat stimulasie van kinders krities belangrik is gedurende die eerste drie jaar van die kind se lewe.

Daarom is dit vir Infanticare belangrik om ‘n goeie stimulasieprogram aan te bied vir kinders.

 

Dit is ons fokus om kwaliteit onderrig te verskaf aan kinders, deur 'n stimulerende, warm en liefdevolle omgewing te skep,

waar hulle die beginsels leer om ‘n lewenslange liefde vir leer te ontwikkel. Alle kinders neem deel aan musiekonderrig, kinetika en ander leeraktiwiteite om intellektueel en geestelik te groei, en ontwikkel die vermoë om hulle medemens te respekteer.

We also offer extra-curricular activities such as Japanese Soroban (A-plus students), Science classes (Witjassies), Ballet and Playball. This is only available to children older than 3 years.

 

Onderrig by Infanticare skole word gebaseer op die KABV (Kurrikulum en Assesseringsbeleidsverklaring) stelsel onderskryf deur die Departement van Onderwys. Die Infanticare onderrigprogram is ontwikkel vir kinders vanaf die ouderdom 3 maande tot en met 5 jaar.

Onderrig geskied in Afrikaans en Engels. Al die leerareas word elke dag aangespreek in die onderrigprogram.

Screen Shot 2019-03-04 at 1.53.26 PM.png
logoaplus.png
Japanese soroban (A+Students)
Natural sciences (Witjassies)
Screenshot 2024-02-19 at 08.43.43.png
Playball
Screenshot 2024-02-27 at 10.12.41.png
Ballet
bottom of page